Tier

TIER

Ons is bevoorreg om Tier as ons eie gelukbringer te hê. Hy woon al wat ‘n geleentheid is by en begeester almal met sy lang lyf en oulike streke as hy soos ‘n wafferse Fairlander sy verskyning maak. Almal besef dat ‘n byeenkoms sonder Tier net nie dieselfde is nie.

Kort voor lank het Tier se beste maatjie, Sus, haar by ons aangesluit. Sy is ‘n danser van formaat en tussen die twee van hulle, vang hulle baie “kattekwaad” aan.

Hoera vir die bes-TIER-span!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s