Skoollied

SKOOLLIED

Omring deur stadsgeluid en steen,
Verrys ons skool as trotse baken
Op die pad van Afrika.
Die trek met ossewa begin,
het nou die snelle weg geword
van kennis wat ons uit moet dra.

Vorentoe, altyd vorentoe.
Ons kyk nooit terug.
Met die oog op God gerig,
Sal ons altyd voorwaarts gaan
Met Fairlandskool die weg te baan.

Soos lelies in ‘n blommetuin,
Die adel van die blomtuin is en
daardie boodskap uit moet dra-
so is ons jeug en onderwys
die adel van ons volk se siel,
wat krag en kennis van ons vra.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s