Museum

ONS MUSEUM

Aan die einde van 2008 is Laerskool Fairland se museum ingerig. Dié skitterende idee was ‘n afskeidsgeskenk van 2008 se gr. 7-groep en hulle ouers. Die museum beeld 105 jaar se geskiedenis uit deur middel van aandenkings, staaltjies, ou skoolklere, boeke, ensovoorts. Die storie van ons skool se groei sluit ook ‘n pragtige skaalmodel in van hoe ons nou daar uitsien.

Daar word nog steeds nuwe bydraes ontvang en oud-leerders of belangstellendes wat graag skenkings wil maak om die museum aan te vul, is welkom om met die skool in aanraking te kom in dié verband.

Kom loop ‘n draai deur die geskiedenis van Laerskool Fairland en kyk met nostalgie terug op ‘n kosbare tyd in ons verlede.Museum

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s