Redenaars

 

PIETER LE ROUX

ATKV-redenaars: Nasionale kampioen! – 2015

Pieter le Roux 2 jaar agtereenvolgend Nasionale ATKV-Redenaarskampioen.

(2014 – 2015)

REDENAARS

Die skool fasiliteer ‘n uitdunrondte vir ATKV-redenaars om te bepaal watter leerders ingeskryf word vir die eksterne kompetisie. Die proses vind plaas tydens ons interne redenaarskompetisie. Leerders word ook aangemoedig om aan ander kompetisies deel te neem en ons het in die verlede reeds nasionale kampioene by die ATKV en Radikale Redenaars opgelewer.

In Augustus elke jaar is Redenaars ook ‘n been van ons Laerskool Fairland Kunswedstryd.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s