Eisteddfod en spreekkore

EISTEDDFOD EN SPREEKKORE

Leerders kan individueel of in groepverband aan die kunswedstryd deelneem. Elke derde jaar (2012) word gewy aan massadeelname van spreekkore. Elke graad skryf ‘n spreekkoor in en leerders kan vrywilliglik deelneem.

Tydens die vorige spreekkoor-jaar het 6 van die 7 kore diplomas verwerf en die kore van gr. 5 en gr. 7 het as kategorie- en afdelingwenners geëindig.

Verlede jaar (2010) het individuele inskrywings 115 diplomas, 92 goud en 14 silwer sertifikate verwerf. 16 leerders was itemwenners, 12 leerders was kategoriewenners en 2 was algehele wenners van afdelings.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s