Leerlingraadstelsel

LEERLINGRAADSTELSEL

Elke leerder dien in sy/haar gr. 7-jaar op die leerlingraad. Sodoende word al die leerders se leierskappotensiaal ten volle ontwikkel. Aan die einde van die tweede kwartaal word uit die hele graad 7-groep, vier dogters en vier seuns as voorsitters aangewys.

Hierdie voorsitters word elkeen by ‘n raad ingedeel en tree op as skakelbeamptes tussen die personeel en leerders. Die voorsitters word demokraties verkies. Die leerders se stemme tel 50% en die personeel s’n 50%.

Die leerlingraad dra spesiale leerlingraaddrag met die oogmerk om hulle te onderskei van ander leerders en hulle soos ambassadeurs van ons skool te laat vertoon. Sien die uiteensetting onder Leerlingraaddrag.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s