Kleredag

Kleredag

KLEREDRAG: SKOOLDRAG                                                             

Leerlingraaddrag:

Die leerlingraad dra spesiale drag wat hul onderskei van die ander leerders en hulle soos ambassadeurs van ons skool te laat vertoon.

Seuns:   Formele somersdrag

Grys kort- of langbroek

Grys skoolkouse (kniekouse)

Wit lang- of kortmouhemp: Let wel: ’n dashemp

Leerlingraaddas

Swart skoolskoene

Groen leerlingraadbaadjie met wapen

Seuns:  Formele wintersdrag

Soos bo.

Dogters:   Formele somersdrag 

Groen rompie

Grys skoolkouse

Wit kortmouhemp: Let wel: ’n dashemp Leerlingraaddas

Swart skoolskoene

Groen leerlingraadbaadjie met wapen 

Dogters:   Formele wintersdrag

Soos bo. 

 

Somer (Ongeveer September tot Mei)

Seuns:

Bottelgroen kortmou skoolhemp met wapen

Grys kortbroek

Grys kniekouse met oranje en wit strepies op omslag

Swart toerygskoolskoene/kaalvoet

Bottelgroen trui met oranje en wit strepe om halslyn

Bottelgroen oortrektrui met oranje en wit strepe om halslyn

Bottelgroen windjekker met skoolwapen of skoolbaadjie. Die skoolbaadjie mag slegs saam met skoene en kouse gedra word.

Bottelgroen reënbaadjie mag slegs gedra word as dit reën.

LO-drag:  Groen broek en groen en oranje-hemp met skoolwapen.  Tekkies met oorwegend wit kouse -opsioneel in somer.  Sweetpak of oranje “fleecy top” mag in koeler weer gedra word.

Skoolpet om te dra vir beskerming teen son.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Dogters:

Wit en groen geruite rok met bottel-groen kraag en mouboordjie omslag

Bottelgroen broekie (“skipants”)

Kort groen skoolsokkies met oranje en wit strepies op omslag

Swart skoolskoene/kaalvoet

Bottelgroen trui met oranje en wit strepe om halslyn

Bottelgroen oortrektrui met oranje en wit strepe om halslyn

Bottelgroen windjekker met skoolwapen of skoolbaadjie. Die skoolbaadjie mag slegs saam met skoene en kouse gedra word.

Bottelgroen reënbaadjie mag slegs gedra word as dit reën.

LO-drag:  Groen broek/groen broekrompie en groen hemp met oranje strepe om nek- en mou-omslag met skoolwapen. Tekkies met oorwegend wit kouse – opsioneel in somer.  Sweetpak of oranje “fleecy top” mag in koeler weer gedra word.

Skoolpet om te dra vir beskerming teen son.

Verjaarsdagmaats:

Leerders mag op hul verjaarsdae gewone klere aantrek.  Haarreëls soos met gewone skooldrag.

Indien leerder oor ‘n naweek verjaar, mag die leerder gewone klere aantrek op die Vrydag of die Maandag direk na die naweek.  Dieselfde met vakansieverjaarsdae.

Winter (Ongeveer Mei tot September)

Seuns:

Bottelgroen langmou skoolhemp met wapen

Skooldas (opsioneel)

Grys langbroek

Grys kniekouse soos vir somer

Swart toerygskoolskoene

Bottelgroen trui met oranje en wit strepe  om hals en mou-omslag

Bottelgroen oortrektrui met oranje en wit strepe om hals

Windjekker met wapen of skoolbaadjie

Bottelgroen reënbaadjies mag slegs gedra word as dit reën.

Serp, mus en handskoene indien verlang – bottelgroen effekleur

LO-drag:  skoolsweetpak of

oranje ‘fleecy top”.

Tekkies met oorwegend wit kouse

Groen “skins” onder LO-drag

 
Dogters:

Bottelgroen langmou skoolhemp met wapen

Skooldas (opsioneel)

Gr. 1 – gr. 5:  Bottelgroen langbroek, grys langbroek of donkergroen romp.  Vir gr. 1-3 word die langbroek aanbeveel.

Gr. 6 en gr. 7 :  Bottelgroen geplooide romp (LW: Romplengte is 3 – 8cm vanaf grond wanneer dogter kniel)

By langbroek:  kort bottelgroen skoolsokkies met oranje en wit strepies – tot gr. 7 toelaatbaar.

By romp: grys kniekouse met oranje en wit strepies op omslag of swart broekiekouse (78 Decitex) – geen lang “skipants” nie

Swart skoolskoene

Bottelgroen trui met oranje en wit strepe om hals en mou-omslag

Bottelgroen oortrektrui met oranje en wit strepe om hals

Windjekker met wapen of skoolbaadjie

Bottelgroen reënbaadjies mag slegs gedra word as dit reën.

Serp, mus en handskoene indien verlang – bottelgroen effekleur

LO-drag:  skoolsweetpak of oranje “fleecy top”

Tekkies met oorwegend wit kouse

Groen “skins” onder LO-drag

 

 

Verjaarsdae:               Dieselfde as by somerdrag.

Leerders mag nie in hul sportdrag skool toe kom nie.  Indien spanne alreeds vroeg die middag of direk na skool wedstryde speel, mag die betrokke spanne tydens tweede pouse in hul sportdrag verklee. Eerstespanne van die onderskeie sportkodes mag wel hul spesiaal gemaakte baadjies of T-hemde aantrek op die spesifieke dag waarop wedstryde plaasvind.

ATLETIEK EN LANDLOOP 

Seuns: 

Groen seunsfrokkie met oranje strepe

Bottelgroen sportbroekie

OF

LO-drag

Dogters: 

Groen dogtersfrokkie met oranje strepe

Bottelgroen spanbroekie (fietsrybroekie) net om in deel te neem

OF

LO-drag

 

 

RUGBY

Rugbytruie (word deur skool voorsien) en wit broekie

Slegs eerstespan dra groen broekie.

Swart “skipants” mag onder wit broekie gedra word.

Groen ”skins” mag onder rugbytrui gedra word.

 

KRIEKET

Wit kriekethemp

Wit kortbroek

Wit kniekouse met twee groen strepe

Wit tekkies

Pet by klerebank beskikbaar

 

MINI-KRIEKET

LO-drag

Grys skoolkouse

Wit tekkies

  • SKAAK
  • Seuns en dogters – volledige skooldrag
HOKKIE

LO-drag

Groen hokkiekouse

Tekkies

 

 

TENNIS

LO-drag

Wit kouse

Wit tekkies

 

 

NETBAL

LO-klere

Wit kouse

Tekkies

LO-DRAG:  SEUNS EN DOGTERS

 

LEWERANSIERS

CONSTANTIA SKOOLKLERE 

Tel.no.:                         (011) 791-1300

Adres:                          Hoërskoolsentrum, Malibongwerylaan, Robindale, Randburg

e-posadres:                 w.vandyk@mweb.co.za

SPORTMANS WAREHOUSE 

Tel.no.:                         (011) 431-0406

Adres:                          Heathway Square, Beyers Nauderylaan, Cresta, Johannesburg

Webtuiste:                  www.schoolandleisure.co.za

BURGERS BROERS (Geen sportdrag)

Tel.no.:                         (011) 782-1055

Beyers Naudelaan 159, Northcliff

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s