Toere

Toere

Elke 2de jaar toer ons na die Kaap en neem deel teen Laerskole Lochnerhof en Eikestad.

Kampe

Daar word jaarliks voor die aanvang van die netbal- en rugbyseisoen kampe gereël waar leerders deur professionele afrigters afgerig word.

Klinieke

Alle sportkodes het, voor die aanvang van die seisoen, ʼn kliniek wat aangebied word deur professionele afrigters.

Toernooie

Daar word ook deelgeneem aan verskeie toernooie gedurende die jaar, soos bv. vir rugby, netbal en tennis.

Advertisements