Skaak

Skaak (1ste – 3de kwartaal)

Leerders oefen op ʼn weeklikse basis skaak waar kundiges tydens oefensessies aanbied.  Die skool hou jaarliks ʼn oop skaaktoernooi en verder word daar ligawedstryde gespeel.  Spelers kan ook in aanmerking kom vir die Noordwes- en Gauteng-Wesspanne.  Spelers word deur die bestuur gekies om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap in Desember deel te neem vir hulle streek.

Ligas word op Maandae in die 3de kwartaal gespeel.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s