Rugby & TAU-rugby

Rugby en TAU-rugby (1ste en 2de kwartaal)

Laerskool Fairland het ʼn tradisie van puik rugby en ons is trots op die roemryke verlede en hedendaagse prestasies van ons rugbyseuns. Rugby word met groot entoesiasme gespeel.  Ons speel TAU-rugby en vyftienman-kode, waar daar liga- en vrienskaplike wedstryde plaasvind.  Spelers kan verder uitblink deur gekies te word vir o/11-, o/12- en o/13-streekspanne asook Gautengspanne.

Vyftienman-kode:

o/8A-; o/9A&B-; o/10A&B-; o/11A&B-; 4de-, 3de-, 2de- en 1ste spanne

TAU-rugby

Vir seuns o/7 en o/8 is daar TAU-rugby waar die klem op pret en deelname val.  Die reëls is aangepas en vereenvoudig om dit maklik verstaanbaar vir spelers te maak.  Ons neem deel aan toernooie en vriendskaplike wedstryde word teen ander skole gereël.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s