Krieket & Mini-krieket

Krieket en Mini-krieket (3de en 4de kwartaal)

Laerskool Fairland beskik oor uitstekende krieketfasiliteite wat nege krieketnette, 2 boulmasjiene met nette en ander apparaat insluit.  Elke leerder kry dus die geleentheid om ten volle volgens sy vermoë te kan ontwikkel.

Spelers kan verder uitblink deur gekies te word vir o/9- tot o/13-streekspanne asook Gautengspanne.

Leerders tussen die ouderdom van 6 en 8 jaar kan aan Mini-krieket deeneem.  ʼn Verskeidenheid van vaardighede en tegnieke, asook die spelpatroon word aangeleer.  Die klem val op genotvolle deelname en slegs vriendskaplike wedstryde vir o/7- en o/8-spanne vind in die derde kwartaal plaas.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s