Hokkie

Hokkie (3de kwartaal)

Fairlandhokkie word met entoesiasme gespeel.  Kursusse word jaarliks aangebied om deelnemers se vaardighede te ontwikkel en uit te brei.

Mini-hokkie word gespeel deur o/7-; o/8- en o/9-dogters

Ons bied ook seunshokkie vanaf 2012 aan.

Beide seuns- en dogterspanne vanaf o/10 tot o/13 neem deel aan ligawedstryde.

Daar sal ʼn o/9-ontwikkelingspan wees vir seuns wat slegs blootgestel word aan vaardighede.

Spelers word blootgestel aan proewe en word opgeneem in D10-, Suid-Gauteng- en Gautengspanne.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s