Atletiek

Atletiek (1ste en 4de kwartaal)

Die atletiekseisoen skop af met die huissportbyeenkoms aan die begin van die jaar.  Leerders blink verder uit deur gekies te word vir die D10-span wat aan die Gauteng kampioenskap en ook die Suid-Afrikaanse kampioenskap deelneem.

Voorbereiding vir die atletiekseisoen begin reeds in die 4de kwartaal.

Leerders kan aan die volgende items deelneem:

Naellope; hekkies; middelafstande; hoogspring; verspring en gewigstoot

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s