Rekenaarsentrum

Rekenaarsentrum

Ons Leer 

Rekenaarsentrum

Tegnologiese ontwikkeling en selfstandigheid van ʼn leerder vind plaas deur:

  • te doen
  • te ontdek
  • te geniet wat hy/sy doen
  • te kommunikeer oor wat hy/sy doen
  • nie bang wees vir waag nie

Laerskool Fairland beskik oor ʼn goed toegeruste rekenaarsentrum waar al hierdie vereistes aandag kry.  Ons maak gebruik van die CAMI opleidingsmateriaal wat spesiaal ontwikkel is vir die leerders vanaf gr. R.  Die sagteware word aangewend om akademie in te skerp bv. perseptuele programme, wiskunde, lees en spelling vir die leerders van die grondslagfase van die skool.

LectorSa – bemagtig die leerders om vaardighede te bemeester bv. hoofgedagte te bepaal, woordeskat te verbreed, inligting uit te sorteer volgens belangrikheid, feite te herken, vakkennis te beredeneer en interpreteer.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s