Olimpiades

Ons Leer 

Olimpiades

Belangstellende leerders word aangemoedig om jaarliks aan olimpiades deel te neem om hul kennis uit te brei en hul vaardighede te toets.

By Laerskool Fairland neem ons deel aan:

  • ATKV-Afrikaanse Olimpiade: Dit word geskryf deur belangstellende gr. 7-leerders.
  • Bybelvasvra-olimpiade: Twee spanne word jaarliks deur Laerskool Fairland ingeskryf en vervolgens word spesifieke gedeeltes in die Bybel deur die span gelees en bestudeer.
  • Amesa- Wiskunde Olimpiade: Die eerste rondte word deur alle gr. 4- tot gr. 7-leerders geskryf.
Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s