Skool open

Skool open
13 Januarie 2015 (Gr.1 leerders)
14 Januarie 2015 (Gr. R, Gr.2 tot Gr.7 leerders)

Posted in Uncategorized

Skool sluit

Skool sluit 10 Desember om 10:00.
Rapporte kan tussen 7:30-8:00 by die registerklasse afgehaal word

Posted in Uncategorized

Visie

By Laerskool Fairland word leerders begelei om gebalanseerde tieners te wees met die oog op sukses in die hoërskool. Die skool se belofte dat elke leerder saak maak is ‘n aktiewe leefwyse vir almal.

Posted in Uncategorized | Leave a comment